Rafe Spall

Rafe Spall
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Rafe Joseph Spall[1]
Geboorte 10 Maart 1983 (1983-03-10)
Nasionaliteit Engels
Kinders 2
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Rafe Spall (gebore 10 Maart 1983) is 'n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Hot Fuzz (2007), Life of Pi (2012), The Big Short (2015), en The Ritual (2017).

  1. England & Wales, Civil Registration Birth Index, 1916-2007

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search